Beurtkrag weer ingestel

Lees ook :

Beurtkrag weer ingestel
Beurtkrag weer ingestel

Lees ook: Model pleeg selfdood twee jaar na besoek aan Epstein-eiland

Eskom het gister aangekondig fase 1- en fase 2-beurtkrag sal ingestel word tot verdere kennisgewing na drie opwekkingseenhede ophou werk het.

Daar was ook ’n vertraging om twee opwekkingseenhede aan die gang te kry.

Fase 1-beurtkrag sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word en fase 2 vanaf 16:00 tot 05:00.

Volgens Eskom word die situasie gemonitor en sal enige verandering aangekondig word.

Bronne: The Citizen, My Broadband, SABC

Lees ook: Model pleeg selfdood twee jaar na besoek aan Epstein-eiland

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief