Lotto uitslae vir 10 Januarie 2024
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 09, 15, 17, 27, 31, 49. Bonus: 35. Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,411 op Wednesday 10 January 2024.
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 09, 15, 17, 27, 31, 49. Bonus: 35. Lotto…
Ramokgopa het gesê hy appelleer nie oor die grondwetlikheid van beurtkrag nie, maar oor die beperkings van die beslissing.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Altesaam 401 mynwerkers is tot dusver afgedank vir hulle deelname aan die onwettige stakings.
Gister se aardbewing het dieselfde deel van die land getref as die eerste aardbewing.
Geweld het daarna uitgebreek met minstens 10 mense wat sedertdien oorlede is.
Die saak teen beskuldigde nommer twee in die moordsaak van Machaka Radebe is deur die hof teruggetrek.
Video-opnames van Gretha Wiid word op sosiale media versprei nadat die onderwerp van kinders en masturbasie op die voorgrond gekom het.
As jy in Kimberley bly, besoek Spec-Savers, Winkel 24, Diamond Pavilion, hoek van Oliver- en MacDougallstraat, Kimberley, 053 832 9280. *ADVERTENSIE Lees ook: By…
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.