Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel
Eskom het gisteraand aangekondig beurtkrag sal wissel tussen fase 2 en fase 3 tot verdere kennisgewing.
Fase 2 sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word. Daarna word fase 3-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 ingestel.
Eskom het gesê enige veranderinge sal aangekondig word.
Bronne: Eskom
Lees ook: Voorlopige beurtkragskedule vir die week bekend
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: