Brekende Nuus
Afrikaans

Beurtkrag wissel tussen fases

Hulle het ook gesê die opwekkingskapasiteit behoort teen Woensdag te verbeter.

Beurtkrag wissel tussen fases

fotokrediet: Canva
Beurtkrag wissel tussen fases fotokrediet: Canva

Lees ook: Wêreld se grootste slangspesie in Amasone gevind

Eskom het die naweek aangekondig beurtkrag sal wissel tussen fase 2 en fase 3.

Fase 2-beurtkrag sal deur die dag van 05:00 tot 16:00 ingestel word. Daarna word fase 3-beurtkrag ingestel vanaf 16:00 tot 05:00.

Eskom het gesê enige veranderinge sal aangekondig word. Hulle het ook gesê die opwekkingskapasiteit behoort teen Woensdag te verbeter.

Bron: Eskom

Lees ook: Wêreld se grootste slangspesie in Amasone gevind