Nuusflits Uitgawe 1,458 — Monday 26 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,458 op Monday 26 February 2024.
Vier Laureus-nominasies vir Suid-Afrika
Die Laureus-toekennings is in 1999 ingestel om individue en spanne op ’n jaarlikse basis vir sportprestasies te eer.
Beloning vir opspoor van Joslin Smith aangebied
'n Beloning vir die opspoor van Joslin Smith word aangebied.
‘Gesteelde’ voertuig van Oos-Kaap 14 jaar later in Mpumalanga gekry
'n Voertuig wat gedurende Desember 2010 in die Oos-Kaap as gesteel aangemeld is, is Saterdag in Mpumalanga teruggevind.
KYK: Jamie Fine is weer op pad, tree regoor SA op
Jamie Fine is op pad na Suid-Afrika met haar If Anything's Left-konserttoer.
Eiffel-toring weer oop na stakings
Die maatskappy het om verskoning gevra vir die staking en het gesê mense sal hulle geld terugkry.
Voormalige adjunkburgemeester vir seksuele aanranding tronk toe gestuur
Die voormalige adjunkburgemeester van Oudtshoorn is vir vyf jaar tronk toe gestuur.
Kriptobedrieërs betower VSA-slagoffers
Die bedrogspul staan bekend as “varkslag” waar slagoffers vergelyk word met varke wat vet gemaak word voor hulle geslag word of altans mislei word…
Mpumalanga- en KZN-gesondheidsministers gaan slagoffers van busongeluk besoek
Die ANC-lede was op pad na Mpumalanga na die ANC se loodsing van hulle manifes in KwaZulu-Natal.
Duitse toeris vermoor na hy ‘ryloper oplaai’ – drie buitelandse verdagtes in hof
Nadat 'n Duitse toeris Saterdag glo 'n ryloper opgelaai het, is hy deur drie buitelandse verdagtes vermoor. Hulle is in hegtenis geneem.