Lees ook: Meisie (6) wat gesmeek het vir hulp dood gevind in Gaza
Eskom het gister aangekondig beurtkrag sal voorlopig tot verdere kennisgewing na fase 3 en fase 4 verminder word.
Dit volg na fase 6-beurtkrag verlede week ingestel is toe verskeie opwekkingseenhede buite werking was.
Fase 3-beurtkrag sal soggens vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word. Daarna sal fase 4-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 geld.
Eskom het gesê hulle monitor die kragstelsel en sal enige veranderinge aankondig.
Bronne: The Citizen, BusinessTech, SA People
Lees ook: Meisie (6) wat gesmeek het vir hulp dood gevind in Gaza





