Bewustelose man gevind op straathoek

Lees ook :

Polisielede het ’n oproep ontvang oor ’n bewustelose man op die hoek van Cartersweg en Pickeringlaan.

’n Ambulans is dadelik ontbied en die polisie het die man te hulp gesnel. Die provinsiale ambulansdienste het die man op die toneel gestabiliseer.

’n Polisielid op die toneel het aan FiND iT bevestig die man het ’n epileptiese aanval gehad. Die man is na die hospitaal geneem.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief