Binnelandse sake van plan om groen ID-boekies ongeldig te maak

Lees ook :

Binnelandse sake van plan om groen ID boekies ongeldig te maak
Binnelandse sake van plan om groen ID boekies ongeldig te maak fotokrediet: Canva

Lees ook: Kind vermis ter see by Hermanus

Die departement van binnelandse sake het aangekondig hulle is van plan om die groen ID-boekie ongeldig te maak.

Volgens The South African het die minister, Aaron Motsoaledi, Suid-Afrikaners aangemoedig om so gou as moontlik die “smart ID-kaart” te kry.

Motsoaledi het gesê daar sal binnekort ‘n aankondiging wees dat die groen ID-boekie ongeldig gaan wees.

Die “smart ID-kaart” het ‘n microchip met die burger se data, insluitend biometriese data, en het kenmerke wat dit moeilik maak vir bedrieërs om ID’s te vervals.

Bronne: My Broadband, Bulwayo24 News, The South African

Lees ook: Kind vermis ter see by Hermanus

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief