KENNISGEWING VAN LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENINGS IN OORLEDE BOEDELS TER INSAE
Kragtens artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, word hiermee kennis gegee dat afskrifte van die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in die onderstaande boedel vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf die datum van publikasie ter insae sal lê by die kantore van die Meester van die Hooggeregshof en die Landdros soos hieronder vermeld.
In die boedel van:
Van: Bester
Voorname: Joachim Paulus
Boedelnommer: 008155/2023
Identiteitsnommer: 3811275012083
Datum van afsterwe: 4 Februarie 2023
Laaste adres: Aandskemering Aftreeoord, Pleinstraat 6, Malmesbury
Landdroskantoor: Malmesbury
Meester se kantoor: Kaapstad
Datum van publikasie: 23 Mei 2025
Langlewende eggenoot: Nie van toepassing
Prokureurs vir die eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Adres: Hoofstraat 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401/ 021 871 1402
E-pos: [email protected]
ADVERTENSIE












