LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENINGS IN OORLEDE BOEDELS LÊ TER INSAE
In die boedel van die oorledene: Abraham Hendrik Marais
Boedelnommer: 019745/2021
Identiteitsnommer: 560115 5118 086
Datum van afsterwe: 16 Julie 2021
Laaste adres: Roodehoogte Plaas, Robertson
Die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel lê vir inspeksie vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf 04 April 2025 by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, en by die Landdroskantoor, Robertson.
Oorblywende eggenoot (in geval van huwelik in gemeenskap van goed): Nie van toepassing nie
Prokureurs vir die eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Adres: Hoofstraat 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401/ 021 871 1402
*ADVERTENSIE