LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENINGS IN OORLEDE BOEDELS WAT TER INSAE LÊ
Boedel Wyle: Oraletse Piet Tau
ID-nommer: 990405 5010 08 0
Meerderjarige wewenaar
Gedurende sy leeftyd van 1084 Etshowestraat, Galeshewe, Kimberley
Kragtens artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, word hiermee kennis gegee dat afskrifte van die likwidasie- en distribusierekenings (eerste en finale, tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel ter insae lê vir alle belanghebbendes vir ’n tydperk van 21 (een-en-twintig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan of vanaf die datum soos gespesifiseer, welke ook al die later is, by die kantore van die Meester van die Hooggeregshof en die betrokke Landdroskantoor soos hieronder aangedui.
Indien geen besware binne die voorgeskrewe tydperk by die betrokke Meester ingedien word nie, sal die eksekuteur voortgaan om betalings ooreenkomstig die rekenings te maak.
Meesterskantoor: Kimberley (Verwysing: 3295/2011)
Datum van Publikasie: 16 Mei 2025
Eksekuteur/Gemagtigde Agent
F. Engelbrecht
Engelsman Magabane Inc.
Bishops Court, Bishopslaan 9
Labram, Kimberley
8301












