KENNISGEWING AAN SKULDEISERS EN DEBITEURE IN OORLEDE BOEDEL
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle April Jooste
Identiteitsnommer: 161206 5045 081
Laaste bekende adres: 18 Eike Avenue, Clanwilliam, 8135
Datum van afsterwe: 17 Desember 2020
Boedelnommer: 6122/2025
Kennis word hiermee gegee dat die skuldeisers en debiteure in bogenoemde boedel versoek word om hulle eise in te dien by en hul skulde te vereffen aan die ondergetekende binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.
Datum van publikasie: 9 Mei, 2025
Agent vir die eksekuteur:
Geldenhuys & Van Zyl Prokureurs
Reservoirstraat 2A, Malmesbury, 7300
E-pos: gerrit@geldenhuysvanzyl.co.za
Telefoonnommer: 066 247 6210