Brekende Nuus
Afrikaans

Boeing 767 amper in ongeluk na noodlanding

Boeing 767 amper in ongeluk na noodlanding

fotokrediet: Skermgreep
Boeing 767 amper in ongeluk na noodlanding fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Boeing word ondersoek oor moontlike kortpaaie en vals rekords

TURKIYE. – ‘n Boeing 767-vragvliegtuig wat aan Fedex behoort, was amper in ‘n ongeluk na dit ‘n noodlanding moes maak.

Die vliegtuig was op pad van Parys na Instanbul toe die vlieënier Istanbul se lugbeheer laat weet van die toerusting wat gebruik word om te land, wil nie werk nie. Die vlieënier kon die vliegtuig met sy tweede poging laat land, maar die vliegtuig se neus het die aanloopbaan geraak.

Niemand is beseer nie en die vliegtuig is van die aanloopbaan verwyder. Die voorval volg na verskeie probleme met Boeing-vliegtuie ondervind is en die skielike dood van twee fluitjieblasers.

Bronne: Metro, The Sun, The Indian Express

Lees ook: Boeing word ondersoek oor moontlike kortpaaie en vals rekords