Boeing F/A-18- militêre vliegtuig ontplof kort ná opstyging

Lees ook :

Boeing F/A-18 militêre vliegtuig ontplof kort ná opstyging fotokrediet: X

MALEISIЁ. – ’n Boeing F/A-18- militêre vliegtuig van die Maleisiese lugmag het gister ontplof kort nadat dit opgestyg het.

Lees ook: KYK: Boeing van Qantas maak noodlanding

Albei vlieëniers kon hulle suksesvol uitskiet uit die vliegtuig voordat dit neergestort het. Hulle is na die Tengku Ampuam Afzan-hospitaal geneem.

Die ongeluk word ondersoek.

Dit is die tweede voorval met ‘n F/A-18-vliegtuig in 24 uur en die sewende voorval in 10 maande.

Bronne: Metro, The Sun, Daily Mail

Lees ook: KYK: Boeing van Qantas maak noodlanding

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief