KYK: Boeing van Qantas maak noodlanding

Lees ook :

KYK: Qantas lugredery vliegtuig moet noodlanding maak na enjins ophou werk
KYK: Qantas lugredery vliegtuig moet noodlanding maak na enjins ophou werk fotokrediet: X

Lees ook: Boeing het vlieënier se vrae ignoreer 3 maande voor vliegtuigongeluk

SYDNEY, AUSTRALIЁ. – ‘n Boeing-vliegtuig van die Qantas-lugredery moes ‘n noodlanding maak na die enjins ophou werk het kort na die vliegtuig opgestyg het.

Passasiers het gesê daar was ‘n harde slag voor die vliegtuig omgedraai het vir ‘n noodlanding slegs vier minute na hulle opgestyg het.

Die vliegtuig se landing het ‘n veldbrand veroorsaak. Australië se vervoerveiligheidsburo is besig om te ondersoek wat veroorsaak het dat die enjins ophou werk het.

Bronne: The Independent, X, Business Insider

Lees ook: Regter besluit binnekort oor Boeing-pleitooreenkoms

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief