Boeing land oor noodgeval tydens vlug

Lees ook :

Boeing vliegtuig moet land na noodgeval tydens vlug
Boeing vliegtuig moet land na noodgeval tydens vlug fotokrediet: Canva

Lees ook: Passasiers se oordromme bars toe Boeing Delta druk verloor

LONDEN. – ‘n Boeing moes skielik op die Gatwick-lughawe in Londen land na dit ‘n noodgeval verklaar het.

Die Boeing 787 Dreamliner was op pad van Chicago, VSA, na Frankfort, Duitsland, toe die vlieënier ‘n noodgeval verklaar het. Dit is onbekend wat die noodgeval was.

Bronne: Metro, AIRLIVE,  The South Yorkshire Scoop

Lees ook: Passasiers se oordromme bars toe Boeing Delta druk verloor

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief