Passasiers se oordromme bars toe Boeing Delta druk verloor

Lees ook :

Passasiers se oordromme bars na Boeing Delta vlug druk verloor
Passasiers se oordromme bars na Boeing Delta vlug druk verloor fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

VSA. – Van die passasiers op ’n Boeing Delta het gebarste oordromme en bloeiende neuse gehad ná die vliegtuig skielik druk op ‘n binnelandse vlug verloor het.

Tien passasiers moes mediese behandeling van paramedici ontvang ná die vliegtuig van Salt Lake City na Portland skielik druk verloor het voor dit vinnig gedaal het.

Verskeie passasiers se oordromme het gebars en hulle neuse het begin bloei.

Die rede vir die voorval is nie bekend nie, maar die Federale Lugvaartadministrasie is besig met ‘n ondersoek.

Bronne: Daily Mail, NY Post, Daily Beast

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief