Boeing-vliegtuig se wiele ontplof voor opstyging

Lees ook :

Boeing-vliegtuig se wiele ontplof voor opstyging fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Regter verwerp Boeing se pleitooreenkoms ná vliegtuigongelukke

MELBOURNE. – ’n Boeing-vliegtuig van Etihad-lugredery moes tydens opstyging stop na twee wiele ontplof het.

Vlug EY461 wat Sondagaand op pad was na Abu Dhabi was besig om voor te berei om op te styg toe twee wiele van die Boeing 787 ontplof het.

Die 289 passasiers is ontruim en geen beserings is aangemeld nie.

Dit is onbekend wat veroorsaak het dat die wiele ontplof, maar dit is ’n probleem wat voorheen op Boeing-vliegtuie voorgekom het.

Bronne: The Mirror, X, Arab Times

Lees ook: Regter verwerp Boeing se pleitooreenkoms ná vliegtuigongelukke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief