Boerpot van R100 m. nog nie opgeëis nie

Lees ook :

R100 miljoen-boerpot nog nie geëis nie
R100 miljoen-boerpot nog nie geëis nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Wenner van R100 m.-boerpot is van Gauteng

Die Lotto-boerpot van R100 miljoen is steeds nie opgeëis nie. Ithuba het inwoners van Pretoria gevra om na hulle Lotto-kaartjies te kyk om te sien of hulle gewen het.

Die wenkaartjie is by PicknPay by Hazeldean Square in Pretoria gekoop. Die R100 m. se boerpot is op 3 Augustus 2024 gewen.

Bronne: The Citizen, IOL, Ithuba

Lees ook: Wenner van R100 m.-boerpot is van Gauteng

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief