Lees ook: Lotto-boerpot van R100 m. gewen
Die wenner van die R100 m. se Lotto-boerpot het steeds nie sy/haar prys gaan opeis nie. Ithuba het in ‘n verklaring gesê die wenner se kaartjie is by ‘n Pick n Pay in Gauteng gekoop.
Almal wat kaartjies gekoop het in Gauteng word gevra om te kyk of hulle die wenkaartjie besit.
Die persoon het gewen na hy/sy al ses nommers reg gekies het.
Bronne: IOL, The Citizen, Kaya959
Lees ook: Lotto-boerpot van R100 m. gewen





