Boggelrugwalvis spoel uit by Velddrif se Atlantic Sands

Lees ook :

Foto: Weslander Facebook

VELDDRIF. – ‘n Boggelrugwalvis het naby Atlantic Sands, Velddrif, uitgespoel. Die nuus is bevestig deur Chris Wilkinson van die Suid-Afrikaanse Walvis-ontstrengelingsnetwerk, nadat foto’s en ‘n video van die walvis aan die koerant, die Weslander, gestuur is.

Die Weslander berig die walvis is Vrydagoggend deur omstanders op die strand opgemerk, wat onmiddellik die owerhede in kennis gestel het. Kyk die video van die Weslander hier:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief