Nuusflits Uitgawe 1,671 — Thursday 26 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,671 op Thursday 26 September 2024.
Ma en pa lewenslank tronk toe oor mishandeling en dood van meisie (2)
GAUTENG. – Chane Bezuidenhout (2) het op 11 Mei 2021 aan beserings weens mishandeling deur haar ouers gesterf. Stefan Bezuidenhout (41) en sy vrou…
Soldaat wat MIV-virus oordra, lewenslank gevonnis
GAUTENG. – Leon Santos Conga (48) is deur die Pretoria-landdroshof vir verkragting tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy is vir poging tot moord nog 10…
KYK: Meer as 50 voertuie by skrootwerf op in vlamme
KWAZULU-NATAL. – Meer as 50 voertuie en vlambare items het in die vroeë oggend in ‘n skrootwerf in Canehaven-rylaan, in Phoenix aan die brand…
Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane
Lees ook: Tshwane-burgemeester Cilliers Brink moontlik sy pos kwyt Cilliers Brink is na ’n mosie van wantroue as die burgemeester van Tshwane verwyder. 120…
Ontvoerde vrou en nog ‘n slagoffer afgelaai
OOS-KAAP. – Alize van der Merwe (39) is omstreeks 12:15 saam met nog ‘n slagoffer (34) naby Sulenkama-polisiestasie afgelaai. AO Mhlakuvana Ndiphiwe het die nuus…
KYK: Bakkie se dak aan’t flarde toe koedoe binne-in beland
WAARSKUWING! Nie vir sensitiewe lesers nie! NOORD-KAAP. – Nuusflits het ‘n video-opname ontvang van ‘n koedoe wat tussen Barkly-Wes en Tentrumdeur deur ‘n Toyota-bakkie…
Verdagte in Steinhoff-ondersoek pleit skuldig op aanklagtes
Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek PRETORIA. – Gerhardus Burger (79) het skuldig gepleit op al drie aanklagtes van die oortreding…
Twee onderwysdepartement-werknemers in hof oor vervalste matrieksertifikate
NOORDWES- Mankwane Suzan Raleru (54) en Morwesi Martareth Mokone (46), albei werknemers van die departement van onderwys in Noordwes, het Woensdag in die Rustenburg-landdroshof…
Vyf verdagtes vas wat vroue as ‘Brad Pitt’ uit geld swendel
Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek SPANJE. – Vyf verdagtes is in Spanje in hegtenis geneem na hulle hul as die…