Boot met 20 vissermanne sink, 9 gered

Lees ook :

11 vissermanne moontlik oorlede, nege gered na boot sink
11 vissermanne moontlik oorlede, nege gered na boot sink fotokrediet: Canva

Lees ook: Onderwyser in hof vir verkragting

HOUTBAAI. – Altesaam 11 vissermanne het moontlik verdrink en nege is gered na ’n boot Vrydagaand gesink het.

Die soektog na oorlewendes is gister opgeskort. Die Sea Harvest-boot het 20 bemanningslede gehad toe dit Vrydagaand 35 seemyle van Houtbaai af gesink het.

Dit is onbekend hoekom die boot gesink het.

Bronne: IOL, The Citizen, NSRI

Lees ook: Onderwyser in hof vir verkragting

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief