Lees ook: Verdagtes in hegtenis vir skietery by manshaarkapper
DURBAN. – ’n Visserboot met vier vissermanne het by Umgababa-strand omgeslaan.
Drie van die vier mans is deur eThekwini-lewensredders en ander vissermanne gered. Een van die mans is steeds vermis.
’n Visserman wat gered is, is oorlede kort na hy uit die water gehaal is.
Die vermiste visserman word steeds gesoek.
Bronne: NSRI
Lees ook: Verdagtes in hegtenis vir skietery by manshaarkapper





