Brekende Nuus
Afrikaans

Verdagtes in hegtenis vir skietery by manshaarkapper

Verdagtes in hegtenis vir skietery by manshaarkapper

fotokrediet: Canva
Verdagtes in hegtenis vir skietery by manshaarkapper fotokrediet: Canva

Lees ook: Moorde op drie mense word ondersoek

KHAYELITSHA. – Twee verdagtes is in hegtenis geneem vir die moord op vier persone by ’n manshaarkapper in Khayelitsha.

Die verdagtes, 24 en 28 jaar, is ook verbind aan nege pogings tot moord.

Drie kinders (5, 11 en 12) en ’n volwasse man (30) is dood na verdagtes Saterdagmiddag op mense by ’n manshaarkapper in Khayelitsha begin skiet het. Nog sewe persone is ernstig in die voorval beseer.

Dit is moontlik dat nog verdagtes in hegtenis geneem kan word.

Bronne: IOL, Daily Voice, TimesLIVE

Lees ook: Moorde op drie mense word ondersoek