Botswana se regerende party word na 58 jaar vervang

Lees ook :

Botswana se regerende party word vervang na 58 jaar
Botswana se regerende party word vervang na 58 jaar fotokrediet: Canva

Lees ook: Tiener veg teen nierversaking na sy by McDonald’s eet

Die Botswana Democratic Party, wat Botswana sedert 1966 regeer, gaan waarskynlik vandag vervang word. Dit volg na die verkiesing waar hulle slegs een parlementposisie gekry het.

Die party sal waarskynlik deur die Umbrella for Democratic Change vervang word.

Die huidige president, Mokgweetsi Masisi, het gesê dit is duidelik dat sy party verloor het en dat hy respekvol opsy sal staan.

Bronne: BBC, ABC News, The Star

Lees ook: Tiener veg teen nierversaking na sy by McDonald’s eet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief