Lees ook: Vrou se dood veroordeel na beweerde Islamofobiese aanval
JOHANNESBURG. – ‘n Brand by ‘n fabriek in China Mart is vroeg vanoggend geblus.
Mense is uit die gebou ontruim en sover is niemand as vermis aangemeld nie.
Die rede vir die brand word ondersoek.
JUST IN
— Nkosi Malinga-Mnisi (@MnisiNkosikhona) June 3, 2024
Emergency crews are currently attending to a fire at China Mart in Johannesburg. No reports of anyone missing at this point. pic.twitter.com/oI24ex0PcK
Bronne: IOL, X, The Citizen
Lees ook: Vrou se dood veroordeel na beweerde Islamofobiese aanval





