Brand by Kenville- informele nedersetting word ondersoek

Lees ook :

Brand by Kenville- informele nedersetting word ondersoek
Brand by Kenville- informele nedersetting word ondersoek fotokrediet: Canva

Lees ook: Swanger vrou dood en 300 haweloos na brand in informele nedersetting

DURBAN. – ‘n Ondersoek is begin oor ‘n brand by die Kenville- informele nedersetting waarin ‘n swanger vrou dood is en meer as 300 mense haweloos gelaat is.

Die plaaslike wyksraadslid, Zamani Khuzwayo, het gesê die brand is moontlik deur onwettige elektriese verbindings veroorsaak.

Omtrent 237 wonings is in die brand vernietig. ‘n Jong vrou in haar twintigs, wat agt maande swanger was, is in die brand dood.

Bronne: ECR, TimesLIVE, The Citizen

Lees ook: Swanger vrou dood en 300 haweloos na brand in informele nedersetting

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief