Swanger vrou dood en 300 haweloos na brand in informele nedersetting

Lees ook :

Swanger vrou dood en 300 haweloos na brand by informele nedersetting
Swanger vrou dood en 300 haweloos na brand by informele nedersetting fotokrediet: Canva

Lees ook: Spaanse toeris deur olifante vertrap in Pilanesberg Nasionale Park

DURBAN. – ’n Swanger vrou is dood en omtrent 300 mense is haweloos na ’n brand gister kort na middernag in die Kenville- informele nedersetting uitgebreek het.

Ongeveer 100 informele huise is in die brand vernietig.

Dit is nie bekend hoe die brand ontstaan het nie.

Bronne: IOL, TimesLIVE, Daily Maverick

Lees ook: Spaanse toeris deur olifante vertrap in Pilanesberg Nasionale Park

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief