Brand in Malibu laat selfs bekendes vlug

Lees ook :

Brand in Malibu laat selfs bekendes vlug
Brand in Malibu laat selfs bekendes vlug Fotokrediet: X

Lees ook: Maak gereed vir nog ’n hittegolf tot Vrydag

MALIBU, VSA. – ’n Brand wat Maandag in Malibu begin het en steeds nie geblus is nie, het 20 000 mense laat vlug, insluitend die akteur Dick van Dyke en sanger Cher.

Die brand, wat die Franklin Fire gedoop is, het Maandag begin en het al meer as 3 000 hektaar verbrand.

Meer as 1 500 brandweermanne werk onverpoos om die brand te probeer blus.

Bronne: BBC, The Independent, X

Lees ook: Maak gereed vir nog ’n hittegolf tot Vrydag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief