Maak gereed vir nog ’n hittegolf tot Vrydag

Lees ook :

Nog ’n hittegolf voorspel wat tot Vrydag sal voortduur
Nog ’n hittegolf voorspel wat tot Vrydag sal voortduur fotokrediet: Canva

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku nog ’n hittegolf is vir verskeie dele van die land op pad. Dit word vir Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noord-Wes, Vrystaat en KwaZulu-Natal voorspel.

Hierdie hittegolf sal na verwagting tot Vrydag aanhou. Temperature sal moontlik Saterdag begin daal.

Bronne: Jacaranda FM, The Citizen

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief