Lees ook: DA verdedig Renaldo Gouws se aanstelling in parlement
AUSTRALIË. – ’n Branderplankryer wat deur ’n haai aangeval is se been het op ’n strand in Australië beland.
Dokters probeer kyk of hulle Kai McKenzie (23) se been weer aan sy lyf kan heg. McKenzie is Dinsdag deur ‘n grootwithaai van 3 m lank gebyt.
Hy is steeds in ’n ernstige toestand in die hospitaal.
Bronne: BBC, CNN, The Independent
Lees ook: DA verdedig Renaldo Gouws se aanstelling in parlement





