Brandgevaarwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Brandgevaarwaarskuwings uitgereik vir vandag
Brandgevaarwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Altesaam 207 gevalle van voedselvergiftiging in Gauteng sedert Februarie aangemeld

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het teen brand vir verskeie provinsies vir vandag gewaarsku.

’n Brandgevaarwaarskuwing is vir Springbok, Pofadder, Calvinia, Sutherland, Laingsburg, Ladismith, Oudtshoorn, Prince Albert, Beaufort-Wes, Willowmore, Somerset-Oos, Makana, Addo en Fort Beaufort uitgereik.

Bronne: SAWS

Lees ook: Altesaam 207 gevalle van voedselvergiftiging in Gauteng sedert Februarie aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief