Lees ook: SA vra IGH om Israel te keer om Rafah verder in te val
Motoriste moet maar solank gereed maak vir die brandstofprys wat moontlik weer in Maart gaan styg.
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging van R1.35 per liter vir 95-loodvrye petrol en ‘n styging van R1.31 per liter vir 93-loodvrye petrol.
500 ppm diesel kan styg met tot R1.44 en 50 ppm diesel kan met R1.58 per liter toeneem.
Die pryse sal waarskynlik verander soos dit nader aan die einde van die maand raak.
Bronne: IOL, BusinessTech, Daily Investor
Lees ook: SA vra IGH om Israel te keer om Rafah verder in te val





