Lotto uitslae vir 14 Februarie 2024
Boerpotte: Lotto: R17 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 06, 18, 23, 29, 30, 45. Bonus: 44. Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,446 op Wednesday 14 February 2024.
Boerpotte: Lotto: R17 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 06, 18, 23, 29, 30, 45. Bonus: 44. Lotto…
Valentynsdagpaartjies het hulle foto's en wat hulle van die liefde te sê het met Nuusflits gedeel.
Tannie Tossie Gouws van Ons Tuis in Riviera Pretoria is vandag 103 jaar oud.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of besoek hulle by 101 Memorial Road Kimberley 8301.
Hierdie mueslimuffins is die perfekte happie om teetyd te geniet of saam werk toe te neem.
Die vakbond het in Desember gevra vir mediesefondsdekking, ‘n 10% verhoging en ‘n groter toelaag vir busdrywers wat saam met ander drywers moet langafstand…
'n Voormalige onderwyser wat van seksuele misdade op 'n minderjarige meisie verdink word, is deur die hof op borgtog vrygelaat.
500 ppm diesel kan styg met tot R1.44 en 50 ppm diesel met R1.58 per liter meer kos.
'n Skoolseun is Maandagmiddag op pad huis toe in die kop gesteek.