Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys styg na verwagting in Desember

Brandstofprys styg na verwagting in Desember

fotokrediet: Canva
Brandstofprys styg na verwagting in Desember fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in die brandstofprys vir Desember.

Lees ook: 4 mense dood in Russiese aanval op Kijif

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 14 sent per liter styg en die prys van 95-oktaan petrol met 19 sent per liter.

Die prys van 0.05%-diesel kan met 68 sent per liter styg en die prys van 0.005%-diesel met 82 sent per liter.

Die pryse kan nog verander voor die amptelike aanpassing op die eerste Woensdag van die nuwe maand gemaak word.

Bronne: BusinessTech, Daily Investor, Swisher Post

Lees ook: 4 mense dood in Russiese aanval op Kijif