Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofpryse vir Desember lyk goed

Dit is moontlik dat die prys vir petrol sal daal met ongeveer R1.60 per liter.

Brandstofpryse vir Desember lyk goed
Brandstofpryse vir Desember lyk goed fotokrediet: Canva

Lees ook: Wayne Barnes, WBR-skeidsregter, tree uit

Vroeë data van die Sentrale Energiefonds dui op moontlike goeie nuus vir die brandstofpryse in Desember.

Dit is moontlik dat die prys vir petrol sal daal met ongeveer R1.60 per liter. Die prys van diesel kan moontlik daal met R1.90 per liter.

Die pryse sal waarskynlik verander soos dit nader aan die einde van die maand kom maar dit is moontlik dat die prys verder sal daal in Desember of dat dit sal stabiliseer.

Bronne: BusinessTech, The South African

Lees ook: Wayne Barnes, WBR-skeidsregter, tree uit