Capitec van lyn af

Lees ook :

Capitec-bank aflyn
Capitec-bank aflyn fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Tafelberg-kabelkar tot 1 September gesluit

Capitec-bank se dienste is tydelik van lyn af, wat veroorsaak dat kliënte nie by hulle banktoep kan ingaan of aanlyn banksake kan doen nie.

Die kaarte werk ook nie.

Capitec het gesê hulle is besig om te werk daaraan om die probleem op te los. Mense het vanoggend om 07:00 op Down Detector probleme met Capitec begin aanmeld.

Bronne: My Broadband, Tech Financials, Down Detector

Lees ook: Tafelberg-kabelkar tot 1 September gesluit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief