Polisiedienshond Sky uitgesit ná ernstige beserings
Video in berig. Sky, die polisiehond wat by Roodeplaat-opleidingsentrum beseer is, is uitgesit nadat haar toestand weens die beserings dramaties versleg het. Ian Cameron,…
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
Video in berig. Sky, die polisiehond wat by Roodeplaat-opleidingsentrum beseer is, is uitgesit nadat haar toestand weens die beserings dramaties versleg het. Ian Cameron,…
More than two years after the Al Kuwait death ship docked in Cape Town's harbour, the state has decided not to prosecute anyone criminally.…
Meer as twee jaar ná die Al Kuwait-doodskip in Kaapstad se hawe aangedoen het, gaan die staat niemand oor die toestande aan boord vervolg…
’n Veearts is Woensdag, 27 Augustus, na ’n hospitaal vervoer ná ’n voorval met ’n olifant by Aquila Private Game Reserve naby Touwsrivier in…
Nuusflits-lesers het gister op Nasionale Hondedag foto’s van hul geliefde hondekinders gedeel. Van klein chihuahuas tot groot American Bullies het een ding duidelik geword:…
’n Man het vrygeloop nadat hy aangekla is in verband met ’n hond wat met ’n gewig om sy nek in die St Lucia-riviermond…
VSA. – Met neonligte en betowerende diertjies is ’n museum in Pompano Beach, Florida, die eerste in die VSA is wat uitsluitlik aan jellievisse…
’n Donkie wat in Hebron in ’n rioolput vasgeval het, sterk goed aan nadat die Tshwane DBV en ander organisasies hom gered het.
’n Luislang by Chester Zoo het herstel ná baanbrekende elektrochemoterapie wat glo vir die eerste keer op ’n slang gebruik is.
GAUTENG. – Michael Johan von Backström (75) is aangekla van dieremishandeling nadat hy na bewering verskeie rondloper- en huiskatte by ’n lodge in Silver…