Dewald Wasserfall keer ná 4 jaar terug met nuwe enkelsnit
Die Suid-Afrikaanse sanger Dewald Wasserfall het ná vier jaar se musiekstilte sy nuwe enkelsnit, Kop en Hart, uitgereik. Die sanger, wat deesdae in Nederland…
Jongste nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Die Suid-Afrikaanse sanger Dewald Wasserfall het ná vier jaar se musiekstilte sy nuwe enkelsnit, Kop en Hart, uitgereik. Die sanger, wat deesdae in Nederland…
VRYSTAAT. – Die polisie in die Thabo Mofutsanyana-distrik waarsku ouers en voogde om kinders teen verdrinking te beskerm nadat twee mense onlangs in afsonderlike…
LIMPOPO. – ’n Polisiesersant (39) is Donderdagoggend dood aangetref, ure nadat hy na bewering sy vrou (35) doodgeskiet het. Die vrou is Woensdag 21…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad belê meer as R6,4 miljoen in die opgradering en herstel van hoëmasligte regoor die metro, met Nyanga en Crossroads…
GAUTENG. – Ntombifuthi Mavis Rumo (37) het Donderdag in die Kwa-Thema-landdroshof voorgekom nadat sy na bewering haar eie ontvoering gereël het om geld van…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van gesondheid waarsku gemeenskappe oor die gevare van loodblootstelling, veral vir kinders en swanger vroue. Die waarskuwing val saam…
GAUTENG. – Die Stad Tshwane waarsku inwoners en ondernemings in dele van Pretoria om kraanwater voor gebruik te kook nadat toetse op 21 Oktober…
GAUTENG. – Die Tshwane-metropolisie (TMPD) word daarvan beskuldig dat beamptes Woensdag die elektrisiteit by die Paul Kruger-kinderhuis in Villieria onwettig ontkoppel het. Dit ondanks…
Die Australiese regering help die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) om sowat 30 000 kinders in Gauteng, die Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo van kennis oor waterveiligheid…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het beslag gelê op taxi’s en Toyota Avanza-voertuie wat kinders vervoer terwyl hulle oorlaai en onpadwaardig is. Geordin Hill-Lewis,…