Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Spinasie-en-kaas quiche
Probeer gerus dié spinasiequiche met kaas. Maklik, goedkoop en smullekker! Lewer 12 skywe Bereiding: 15 minute Afkoeltyd: 1 uur Baktyd: 35 minute Bestanddele: 330…
11-jarige meisie sedert Saterdag vermis
Die 11-jarige Kamokgelo Khena is sedert Saterdag 30 Julie vermis na sy laas by hulle huis in Germiston gesien is. Sers. Mabunda, polisiewoordvoerder, sê…
Meer as 1 655 persone die naweek in Gauteng gearresteer
Lt.kol. Masondo sê verder die polisie het die naweek hard gewerk om die 1 655 verdagtes in hegtenis te neem.
Polisie in Gqeberha jag verdagtes na ’n skietvoorval in Walmer
Volgens kolonel Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder in die Oos-Kaap, is ‘n 72-uur aktiveringsplan inderhaas geloods nadat drie mans vermoor en twee ander beseer agtergelaat is…
Lauren Dickason se verhoor geskuif
Lauren Dickason, die Suid-Afrikaanse ma wat daarvan aangekla word dat sy haar drie dogters in September verlede jaar vermoor het, sal nou dalk eers…
Dodetal styg in Soweto-taverne skietvoorval
Die dodetal van die Nomzamo Park-taverne skietvoorval het nou gestyg na 15 mense. Dit volg nadat gewapende mans glo by die taverne in Soweto…
Eskom kondig fase 6-beurtkrag aan vir die week
Eskom het gesê hy sal enige veranderinge “soos nodig mag wees” kommunikeer en implementeer.
Kenny Motsamai, EFF-LP, se aangenome dogter (14), ‘verkrag en vermoor’
’n Moordklag sal nou bygevoeg word omdat die slagoffer nog gelewe het toe die verdagte sy eerste hofverskyning gemaak het.