Donald Trump se Georgia-verhoor sal uitgesaai word
Trump is ook betrokke in drie ander kriminele sake.
Trump pleit onskuldig in Georgia-verkiesingsaak
Trump is van Maart af in vier kriminele sake aangekla.
Saak oor parlementbrand vandag in hof
Die regter sal dan moet besluit of Mafe verhoor gaan word of nie.
Nandipha Magudumana se borgaansoek tot Maandag uitgestel
Magudumana se regspan het ook gevra vir bewyse dat sy twee paspoorte het.
Gerhard Ackerman gevonnis
Gerhard Ackerman is vanoggend op meer as 700 aanklagtes skuldig bevind en 12 lewenslange tronkstrafvonnisse opgelê.
VF+ leier maak saak teen Malema oor ‘Kill the Boer’
Die leiers van die VF+ het ’n saak van intimidasie teen die EFF -leier Julius Malema gemaak na hy “Kill the Boer, Kill the…
Niemand het gebel vir hulp na Senzo Meyiwa vermoor is nie, hoor hof
Senzo Meyiwa, die bekende sokkerspeler is in 2014 in Vosloorus by sy meisie Kelly Khumalo se huis doodgeskiet in wat voorgehou is as 'n…
Bloulig-beamptes wat glo motoriste aanval vry op R10 000 borg elk
Die agt lede van die presidensiele beskermingsdienste wat op na bewering op kamera vasgevang is waar hulle motoriste op die N1 in Gauteng aanval,…
Vrou wat kind weerhou van pa na argument met meisie kan tronkstraf kry
'n Ma wat haar seun van sy pa weerhou, na sy en die pa se meisie glo op Facebook gestry het, kan 45 dae…