Choleragevalle staan nou op 12 in SA, 1 dood

Lees ook :

12 gevalle van cholera aangemeld in Suid-Afrika, een dood
12 gevalle van cholera aangemeld in Suid-Afrika, een dood fotokrediet: Canva

Lees ook: Cholera-medisyne raak op te midde van uitbrake

Die departement van gesondheid het bekendgemaak daar is 12 bevestigde choleragevalle in Suid-Afrika aangemeld, terwyl een persoon dood is.

Tussen 1 Januarie en 18 April was daar na raming meer as 150 gevalle van cholera in die land. Elf van die bevestigde gevalle is in Limpopo aangemeld en een in Gauteng.

Drie van die gevalle is persone wat van Zimbabwe af gereis het.

Die persoon wat oorlede is, was ’n Suid-Afrikaner van Musina. Hy is op 21 Maart oorlede na hy vyf dae vantevore in die hospitaal opgeneem is.

Bronne: IOL, ECR, Daily Mirror

Lees ook: Cholera-medisyne raak op te midde van uitbrake

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief