Nuusflits Uitgawe 1,514 — Monday 22 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,514 op Monday 22 April 2024.
Só lyk die Protea-netbalspan vir 2024
Die Protea-netbalspan wat vir 2024 op die baan gaan draf, is Maandag aangekondig. Dit is die eerste span wat onder leiding van hoofafrigter Jenny…
Vrou spring uit taxi na beweerde verkragtingspoging
DURBAN, KZN. – ’n Vrou het Saterdag uit ’n minibustaxi gespring toe die kondukteur haar na bewering probeer verkrag het. Volgens Reaction Unit South…
Een minuut met Jak de Priester
Vir Jak de Priester was musiek en die kunste deel van normale groei en ontwikkeling in sy lewe. Dit was vir hom ’n talent…
Kyk: Massiewe haelstorm tref Gonubie
GONUBIE, OOS-KAAP. – Inwoners is Maandag onverhoeds deur erge reën- en haelneerslae getref. Die hael en hewige reënval het fratsvloede veroorsaak. Inwoners het beelmateriaal…
Wêreldboekedag: Hoe lees jou brein verander
Vandag vier ons Wêreldboekedag. Die proses van lees het ‘n diepgaande impak op die brein en verander die manier waarop ons dink, voel en…
Pieter-Steph du Toit en sy vrou swanger met hulle derde kind
Die Springbok-rugbyspeler, Pieter-Steph du Toit en sy vrou Willemien, het aangekondig hulle verwag hulle derde kind. Die paar is ouers van klein Pieter-Steph wat…
Rolene Strauss verjaar vandag
Rolene Strauss vier vandag haar 32ste verjaardag. Sy het op haar Facebook-blad genoem hoe dankbaar sy is teenoor God vir al haar seëninge, geleenthede…
Onderwyser dood op skoolperseel aangetref
GAUTENG. – Mnr. Mahlaba, ‘n wiskunde-onderwyser van Hoërskool Bophelong in Vanderbijlpark, is Donderdag op die skoolperseel langs sy motor dood aangetref. Steve Mabona, woordvoerder…
Polisiekonstabel gewond, verdagte gesoek
WES-KAAP. – ‘n Polisiekonstabel (34) is vroegoggend deur ‘n verdagte op die hoek van Lugmagrylaan en Drommedarisstraat in Ysterplaat gewond. Kol. André Traut sê…