Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane

Lees ook :

Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane
Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane fotokrediet: X

Lees ook: Tshwane-burgemeester Cilliers Brink moontlik sy pos kwyt

Cilliers Brink is na ’n mosie van wantroue as die burgemeester van Tshwane verwyder. 120 stemme teen 87 het hom sy pos laat verloor.

Die ANC, EFF, Action SA, PA en nog partye het gestem om Brink te verwyder. Die DA, IFP, VF+ en African Christian Democratic Party het teen sy verwydering gestem.

Bronne: BusinessTech, The Citizen, TimesLIVE

Lees ook: Tshwane-burgemeester Cilliers Brink moontlik sy pos kwyt

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief