Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou

Lees ook :

Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou
Cosatu-staking deur Natjoints dopgehou fotokrediet: Canva

Lees ook: Cosatu staak na verwagting vandag landwyd

Die polisie se nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur (Natjoints) is besig om die Cosatu-staking dop te hou om die veiligheid van werkers te verseker. Diegene wat staak, word aangemoedig om by die wet te hou terwyl hulle besig is om te betoog.

Cosatu het ’n staking vir vandag gereël uit protes teen werkloosheid, afdankings, hoë Eskom-tariewe en die ekonomiese krisis.

Bronne: SA News, Jacaranda FM, eNCA

Lees ook: Cosatu staak na verwagting vandag landwyd

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief