Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 25 913 positiewe gevalle, waarvan 23 103 van die virus genees is. Daar is 2 413 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 395.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: