Covid-19 in SA: Só lyk die syfers nou

Lees ook :

Image processed by CodeCarvings Piczard ### FREE Community Edition ### on 2020-03-06 12:35:43Z | http://piczard.com | http://codecarvings.com

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het gisteraand die nuutste Covid-19-syfers in Suid-Afrika bekendgemaak.

Die infeksiesyfer het oornag met 11 859 meer geword. Daar is nou in totaal 1 100 748 positiewe gevalle van die virus in die land.

Die aantal sterftes weens Covid-19 wat in die land aangemeld is, is 29 577 en 903 679 persone is van die virus genees.

Die land se gesondheidspanne kon tot op hede 6 742 853 toetse vir die virus doen.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief