Covid-19: Nuutste syfers, 30 April

Lees ook :

Die nuutste koronasyfers in Suid-Afrika is gister 30 April deur dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, bekendgemaak.

Daar is nou ’n totaal van 5 647 Covid-19-gevalle in Suid-Afrika. Daar is dus ná die laaste aankondiging 297 nuwe gevalle bevestig.

Atesaam 1 473 persone is al van dié virus genees.

Die minister sê verder die land se gesondheidspanne en hospitaalgroepe kon tot op hede 207 530 toetse vir Covid-19 doen.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief