Lees ook: Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie
President Cyril Ramaphosa het drie nuwe wette vir Suid-Afrika onderteken.
Ramaphosa het die Nasionale Veld-en-bosbrandwysigingswet onderteken, die Wysigingswet op Landbouprodukstandaarde 2023 en die Korrektiewedienstewysigingswet.
Daar is nog 23 wetsontwerpe wat wag om onderteken te word, insluitend die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering en die Wysigingswet op Verkiesingsake.
Altesaam 10 politieke partye het Ramaphosa gewaarsku om nie die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsake te onderteken nie. Hulle voer aan dit is teen die grondwet.
Bronne: BusinessTech, My Broadband, IOL
Lees ook: Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie





